HOOP onder Konstruksie. Deel 5 Hierdie Sondag by Harmonie Gemeente bou ons saam aan iets besonders... Ons gaan nie sement gebruik nie, maar emmers vol HOOP. Kom luister hoe God selfs in ons gebroke bouwerke nuwe fondamente van hoop lê. Jy is welkom om saam te kom bou en saam te beleef! Romeine 15:13 'Ek …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

HOOP onder Konstruksie. Deel 5 Hierdie Sondag by Harmonie Gemeente bou ons saam aan iets besonders… Ons gaan nie sement gebruik nie, maar emmers vol HOOP. Kom luister hoe God selfs in ons gebroke bouwerke nuwe fondamente van hoop lê. Jy is welkom om saam te kom bou en saam te beleef! Romeine 15:13 ‘Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees. ‘