y hoef nie die hele pad te sien om die volgende tree te gee nie. Ons spandeer soveel energie om die "regte" besluit te probeer neem, dat ons soms vergeet om ons God te vertrou wat reeds die pad ken. Kom ontdek hoe God ons lei deur oop deure, toe deure, onverwagte draaie en alledaagse …
y hoef nie die hele pad te sien om die volgende tree te gee nie. Ons spandeer soveel energie om die “regte” besluit te probeer neem, dat ons soms vergeet om ons God te vertrou wat reeds die pad ken. Kom ontdek hoe God ons lei deur oop deure, toe deure, onverwagte draaie en alledaagse keuses. Hoe weet ek wat om te doen? ‘n Eerlike, praktiese en hoopvolle boodskap vir die lewe waarin ons elke dag staan.







