Sondag is Vrouedag. Ons gaan dit vier, en kom bederf jouself by Harmonie Gemeente met ‘n heerlike oggend van saamkuier, koffie, koekies & tee en saam sing en wonderlike Woord – vir die hele gesin. Sonja Goldberg is ons prediker by die spesiale geleentheid. Kom ontdek saam met ons hoe God ons lei om ons …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Sondag is Vrouedag. Ons gaan dit vier, en kom bederf jouself by Harmonie Gemeente met ‘n heerlike oggend van saamkuier, koffie, koekies & tee en saam sing en wonderlike Woord – vir die hele gesin. Sonja Goldberg is ons prediker by die spesiale geleentheid. Kom ontdek saam met ons hoe God ons lei om ons ‘kantoor’, ja ons hart – die plek waar ons menswees begin, so in te rig – dat dit die plek sal wees waar ander veilig by ons sal wees omdat hulle jou geloof in Jesus Christus raaksien.