Ek praat oor ‘n ‘Keuse gedagte’, van ‘n Heilige God teenoor ‘n Gemaklike God. Ons gaan nie stilstaan oor wat jy GLO oor GOD nie, meer baie dieper kyk na; Wat sê jou leefstyl oor wat jy oor God glo. Neem jy God ernstig op, Heilig en eerbiedig, of verkies jy om Hom as meer …
Ek praat oor ‘n ‘Keuse gedagte’, van ‘n Heilige God teenoor ‘n Gemaklike God. Ons gaan nie stilstaan oor wat jy GLO oor GOD nie, meer baie dieper kyk na; Wat sê jou leefstyl oor wat jy oor God glo. Neem jy God ernstig op, Heilig en eerbiedig, of verkies jy om Hom as meer gemaklik te beleef en dien. Watter invloed kan beide die keuses vir jou 2026 inhou.







