Hierdie Sondag, 30 November is ons groot Afrikaanse Kerssangdiens by Harmonie Gemeente. Goeie musiek, sang & Woord, en die mooiste Kersverhaal. Dis vir die hele gesin en beslis ook vir die kids. Jy wil nie hierdie een misloop nie!

bid, groei, en leef

Deel die preek: