Eerskomende Sondag wil ek met jou ‘n kosbare verhaal uit die Bybel deel. ‘n Aangrypende storie van iemand wat nie regtig geweet het waarna hy opsoek was, totdat hy homself in die Meester vasloop en ALLES verander. Wat is die storie van jou lewe? Het jy al gevind waarna jy opsoek is? Het jy al …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Eerskomende Sondag wil ek met jou ‘n kosbare verhaal uit die Bybel deel. ‘n Aangrypende storie van iemand wat nie regtig geweet het waarna hy opsoek was, totdat hy homself in die Meester vasloop en ALLES verander. Wat is die storie van jou lewe? Het jy al gevind waarna jy opsoek is? Het jy al in die Redder as’t ware vasgeloop? Kom luister Sondag – my tema is: God het Onthou!