Hierdie Sondag beloof om propvol energie en smake en geure van Oorwinning te wees! Ek bedien die Woord uit Paulus se briewe oor die “Wenpad” wat Christus ons op neem, na die ‘battle’ – en wat daarna kan gebeur. Kom maak jou hart en jou ore en jou neus oop vir ‘n 'dalk-heel-nuwe-ervaring'. Nagmaal word …
Hierdie Sondag beloof om propvol energie en smake en geure van Oorwinning te wees! Ek bedien die Woord uit Paulus se briewe oor die “Wenpad” wat Christus ons op neem, na die ‘battle’ – en wat daarna kan gebeur. Kom maak jou hart en jou ore en jou neus oop vir ‘n ‘dalk-heel-nuwe-ervaring’. Nagmaal word ook bedien en almal is genooi om deel te hê.







