Sondag sluit ons die “Geskenke-reeks” af met ‘n boodskap - en ‘n stuk ‘drama’ oor JESUS. Die grootste geskenk! Dalk kan jy so bietjie nadink oor hierdie vraag: “Wie is Jesus vir jou?” Moenie hierdie groot Sondag misloop nie, die Woord het die vermoë om jou hele lewe daadwerklik te verander.

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Sondag sluit ons die “Geskenke-reeks” af met ‘n boodskap – en ‘n stuk ‘drama’ oor JESUS. Die grootste geskenk! Dalk kan jy so bietjie nadink oor hierdie vraag: “Wie is Jesus vir jou?” Moenie hierdie groot Sondag misloop nie, die Woord het die vermoë om jou hele lewe daadwerklik te verander.