Ons is mooi op dreef met ons Geskenke reeks. Ek hoop jy beleef iets van die opwinding, die afwagting en die verwagting vir die volgende geskenk pakkie. Hierdie geskenk is ‘n ‘Moeilike een’..., maar, ons skrik nie vir dit nie, WANT dis gewoonlik aan die anderkant van moeilikheid, wat ons by die goeie dinge uitkom. …
Ons is mooi op dreef met ons Geskenke reeks. Ek hoop jy beleef iets van die opwinding, die afwagting en die verwagting vir die volgende geskenk pakkie. Hierdie geskenk is ‘n ‘Moeilike een’…, maar, ons skrik nie vir dit nie, WANT dis gewoonlik aan die anderkant van moeilikheid, wat ons by die goeie dinge uitkom. Psalms 46:2 ‘As ons in ons nood wil vlug, kan ons na God toe vlug. Hy is baie sterk. As ons beskerming soek, sal die Here ons beskerm. As ons in die moeilikheid is, sal Hy ons help.’







