Ons GESKENKE-REEKS deel 2 vind hierdie Sondag plaas by Harmonie, en ons gaan groot! Wat daarvan as ons tweede Geskenk toegedraai is met fleur en kleur, maar met niks aan die binnekant? Dalk het jy al so geskenk ontvang, (of gegee). Daardie een wat jy eerder wil weggee, of omruil, of teruggee... Jy moet beslis …
Ons GESKENKE-REEKS deel 2 vind hierdie Sondag plaas by Harmonie, en ons gaan groot! Wat daarvan as ons tweede Geskenk toegedraai is met fleur en kleur, maar met niks aan die binnekant? Dalk het jy al so geskenk ontvang, (of gegee). Daardie een wat jy eerder wil weggee, of omruil, of teruggee… Jy moet beslis met ‘n verwagting opdaag, want die inhoud van die Woord gaan jou na lieflike plekke neem.







