Daar bestaan 'n populêre siening dat God bo alles wil hê dat ons GELUKKIG moet WEES! Ons elkeen verdien vreugde in oormaat. (Geluk, Joy , Happiness) Dit klink goed en dit val lekker op die oor! En .... dit voel lekker! En.... dis amper waar... MAAR DIT IS NIE! As ons glo dat ‘ons geluk’ …
Daar bestaan ‘n populêre siening dat God bo alles wil hê dat ons GELUKKIG moet WEES! Ons elkeen verdien vreugde in oormaat. (Geluk, Joy , Happiness) Dit klink goed en dit val lekker op die oor! En …. dit voel lekker! En…. dis amper waar… MAAR DIT IS NIE! As ons glo dat ‘ons geluk’ – God se grootste doelwit vir ons lewens is, verander dit ons verhouding met God. Kom hoor meer as ons hierdie eerste geskenk Sondag oopskeur en die waarheid in die Woord ontdek.







