Geloof kan nie verloor nie!

GELOOF KAN NIE VERLOOR NIE! Ek is baie opgewonde oor hierdie boodskap – want dis beslis ‘n persoonlike reis en belewenis. Ek het geleer dat God so dikwels beweeg in die area van die Onmoontlike, om ons te lei na die land van die Wonderwerk! En ek het oor en oor besef, God se planne en metodes strook nooit met die mense se planne of menslike insigte nie.

Related Posts