Gaan jou leefstyl God verheerlik in 2023?

Sondag gaan ons ‘n paar vrae uit die Woord van God beantwoord… soos oa: Wat dink jy is die verskil tussen mense wat regtig vervuld lewe – en… (wel) …die res van die wêreld wat so gereeld worstel met die lewe? En – waarom is die lewenskeuses wat ons maak en ons besluite vir die res van 2023 so belangrik? Is daar ‘n manier om my leefstyl so aan te pas, dat ek gemaklik en positief vorentoe kyk en beweeg; dat ek mense sal liefhê soos Christus ons liefhet; en dat alles wat ek doen – God sal verheerlik deur my leefstyl?

Related Posts