Probeer jouself indink... aan 'n dapper Dawid, of Jona..., of Elia... Wanneer laas het jy voor die grootste uitdaging van jou lewe gestaan, (soos hulle) en gewaag om die groot GELOOF's-tree te gee. Vasbeslote om vorentoe te beweeg, al dink almal jy is 'van jou trollie af' of onverantwoordelik - terwyl jy WEET dat God …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Probeer jouself indink… aan ‘n dapper Dawid, of Jona…, of Elia… Wanneer laas het jy voor die grootste uitdaging van jou lewe gestaan, (soos hulle) en gewaag om die groot GELOOF’s-tree te gee. Vasbeslote om vorentoe te beweeg, al dink almal jy is ‘van jou trollie af’ of onverantwoordelik – terwyl jy WEET dat God jou stuur.