Ons finale deel III van Pinkster. Ons praat oor wat dit regtig beteken om “vol van die Gees” te wees! Om só deur die Heilige Gees vervul te wees… dat Hy sigbaar word in jou leefstyl. Die Bybel sê: “Moenie dronk word van wyn nie… maar word met die Gees vervul.” Iemand onder die invloed, …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Ons finale deel III van Pinkster. Ons praat oor wat dit regtig beteken om “vol van die Gees” te wees! Om só deur die Heilige Gees vervul te wees… dat Hy sigbaar word in jou leefstyl. Die Bybel sê: “Moenie dronk word van wyn nie… maar word met die Gees vervul.” Iemand onder die invloed, kan nie wegsteek wie/wat hom beheer nie. En dalk is dit presies wat God vir ons bedoel het: Dat Sy Gees só deur ons lewens vloei, dat mense Jesus in ons raaksien. Hierdie Sondag praat ons prontuit oor: “Dronk van die Gees” Kom luister saam. Kom vra weer vir God om jou lewe vol te maak.