Sondag sluit ons die reeks af met “Die Wonderwerk van Genesing.” Christus het nie net gekom om ons van sondes vry te maak nie, maar ook om ons siektes te genees. MAAR – waarom is daar genesings – wonderwerke wat NIE gebeur nie? Hoe behou ek die HOOP en GELOOF as my wonderwerk nie gebeur …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Sondag sluit ons die reeks af met “Die Wonderwerk van Genesing.” Christus het nie net gekom om ons van sondes vry te maak nie, maar ook om ons siektes te genees. MAAR – waarom is daar genesings – wonderwerke wat NIE gebeur nie? Hoe behou ek die HOOP en GELOOF as my wonderwerk nie gebeur nie? Kom biddend en met groot verwagting, want dis amper asof ons die moeilikste een vir laaste gehou het. Kom ook vir genesing en nooi iemand saam wat gebed nodig het.