𝗗𝗜𝗘 𝗪𝗔𝗔𝗥𝗗𝗘 𝗩𝗔𝗡 𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗦𝗞𝗘𝗜𝗗𝗜𝗡𝗚? Hier in Pinkstertyd gaan Rocco en René gesels oor “Onderskeiding” – ‘n Gawe van die Heilige Gees wat ons so baie op ons pad saam met Christus kan help. Dit help ons om die lewe dalk “beter te verstaan” en om vinniger uit te kom by wat “reg of verkeerd” is. …
𝗗𝗜𝗘 𝗪𝗔𝗔𝗥𝗗𝗘 𝗩𝗔𝗡 𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗦𝗞𝗘𝗜𝗗𝗜𝗡𝗚? Hier in Pinkstertyd gaan Rocco en René gesels oor “Onderskeiding” – ‘n Gawe van die Heilige Gees wat ons so baie op ons pad saam met Christus kan help. Dit help ons om die lewe dalk “beter te verstaan” en om vinniger uit te kom by wat “reg of verkeerd” is. ROMEINE 12:2 ‘Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.’
Sign up for free class
It’s easy and free!