Meer, meer wat? Sukses? Geld? Gewildheid? Ons almal hou van “meer”! Maar Sondag gaan meer oor die sleutels van God se Koninkryk, wat dit vir ons oopsluit….; die sleutels wat sekermaak dat ek en jy kan “Stap soos wat ons geroep is om te stap…” Dat jy effektief in God se Koninkryk kan wees! Aan …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Meer, meer wat? Sukses? Geld? Gewildheid? Ons almal hou van “meer”! Maar Sondag gaan meer oor die sleutels van God se Koninkryk, wat dit vir ons oopsluit….; die sleutels wat sekermaak dat ek en jy kan “Stap soos wat ons geroep is om te stap…” Dat jy effektief in God se Koninkryk kan wees! Aan die einde van die boodskap gaan Rocco afsluit met die heel belangrikste sleutel vir ons almal!