https://youtu.be/OLXUcYYvW5U Die Palmboom Sondag 14 April ‭‭PSALMS‬ ‭92:13-16‬ ‭AFR53‬‬ “Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die Líbanon. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen …

https://youtu.be/OLXUcYYvW5U

Die Palmboom

Sondag 14 April

‭‭PSALMS‬ ‭92:13-16‬ ‭AFR53‬‬ “Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Líbanon. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie.”‬‬‬‬

“Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.”

Kol 3:2 “As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daar bo waar Christus is en aan die regterhand van God sit…. bedink die dinge wat daarbo is, en nie wat op die aarde is nie… want julle het gesterwe en julle lewe is saam met Christus verborge in God!”
‭‭

PSALMS‬ ‭1:1-3‬ ‭“WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; maar sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink sy wet dag en nag. En hy sal wees soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.”

Die Palmboom‬‬‬‬

Jes 53:7 Hy is mishandel, alhoewel Hy onderworpe was, en Hy het Sy mond nie oopgemaak nie; soos ‘n Lam wat na die slagplek gelei word en soos ‘n skaap wat stom is voor sy skeerders…, ja, Hy het Sy mond nie oopgemaak nie…!

Matt 11:28 “Leer van My…. Ek is sagmoedig en nederig van hart!”

Joh 15:8 “Hierin is my Vader verheerlik… dat julle veel vrug sal dra….!”
‭‭

PSALMS‬ ‭92:13-16‬ ‭“Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Líbanon. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees, om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie.”

Die Palmboom

‬‬‬‬

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *