Hierdie Sondag by Harmonie Gemeente skop ons af met ‘n Februarie maand-reeks oor die LIEFDE. Hugo Weich skop met “Die liefde is Onbeskryflik.” Ons lees 1 Korinthiërs 13 en ons kyk wat die Woord sê oor die LIEFDE.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *