Dawid sê in Psalm 28:7 Die Here is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang. (Afr53) Elke erediens het `n voorafbepaalde diens-orde van die verskillende elemente wat deel vorm van die diens. En alhoewel Woordbediening …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Dawid sê in Psalm 28:7 Die Here is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang. (Afr53) Elke erediens het `n voorafbepaalde diens-orde van die verskillende elemente wat deel vorm van die diens. En alhoewel Woordbediening sentraal staan by elke geleentheid, is daar baie mense wat nie die waarde en impak van lofprysing en aanbidding verstaan nie. Hulle sien dit as net nog `n deel van die diens wat ons noodwendig moet deurgaan om by die Boodskap uit te kom. Maar het jy al ooit regtig die krag van lofprysing oordink? Francois praat eerskomende Sondag met ons oor hierdie onderwerp en hoe dit jou geestelike lewe kan verander.

Ander Preke: