"Ek was lanklaas so opgewonde om die Woord te deel, soos dit wat die Here op my hart kom lê het vir eerskomende Sondag. Jy wil beslis iemand saamnooi. Ek wil met jou die “Cinderella” van alle gelykenisse deel." Dis ‘n Meesterstuk wat jou op ‘n vlug kan neem na wonderlike wêrelde van Openbaringe. En …
“Ek was lanklaas so opgewonde om die Woord te deel, soos dit wat die Here op my hart kom lê het vir eerskomende Sondag. Jy wil beslis iemand saamnooi. Ek wil met jou die “Cinderella” van alle gelykenisse deel.” Dis ‘n Meesterstuk wat jou op ‘n vlug kan neem na wonderlike wêrelde van Openbaringe. En as dit ontvou word en jy begryp dit… word jou hele lewe verryk! Dit is ‘n verrassende beeld wat Jesus van Homself gee. Kom hoor wat sê die Woord. Psalm 116:5 Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons!