Wat as die grootste deurbraak in jou lewe nie in die openbaar begin nie… maar in ‘n geheime plek? Sondag se boodskap ontdek die krag van gebed wat nie gesien word nie, maar alles verander. Jesus wys ons dat ware krag nie lê in mooi woorde of publieke vertoon nie, maar in ’n egte, persoonlike …
Wat as die grootste deurbraak in jou lewe nie in die openbaar begin nie… maar in ‘n geheime plek? Sondag se boodskap ontdek die krag van gebed wat nie gesien word nie, maar alles verander. Jesus wys ons dat ware krag nie lê in mooi woorde of publieke vertoon nie, maar in ’n egte, persoonlike ontmoeting met God. As jy al gewonder het hoekom sekere dinge nie verander in jou lewe nie, en van jou gebede NIE beantwoord word nie – dalk lê die antwoord in die “geheime plek”. Kom ontdek opnuut hoe gebed die bonatuurlike aktiveer, verhoudings herstel, en jou lewe van binne af transformeer.







