Kom kuier saam rondom die Woord. Ek gaan praat oor die “Rooi ligte” van die Feesseisoen. Dalk het ons al te gewoond geraak aan alles wat saam met Kersfees kom. En, ons almal ken al die hele storie van Maria en Josef.... al was ons nie daar nie! Is dit dalk nodig om versigtig te …
Kom kuier saam rondom die Woord. Ek gaan praat oor die “Rooi ligte” van die Feesseisoen. Dalk het ons al te gewoond geraak aan alles wat saam met Kersfees kom. En, ons almal ken al die hele storie van Maria en Josef…. al was ons nie daar nie! Is dit dalk nodig om versigtig te wees, om nuut te dink, om anders te dink?







