Ek is oortuig dat Sondag se Woord jou diep gaan laat dink oor ‘hoe’ DANKBAARHEID behoort te lyk in jou lewe. ‘n Mens gaan nooit regtig DANKBAAR leef oor die dinge wat jy glo jy verdien, so hoe verander dit my ingesteldheid. Hulle praat van ‘n ‘Attitude of gratitude’… Daar is meer as 400 skrifte …
Ek is oortuig dat Sondag se Woord jou diep gaan laat dink oor ‘hoe’ DANKBAARHEID behoort te lyk in jou lewe. ‘n Mens gaan nooit regtig DANKBAAR leef oor die dinge wat jy glo jy verdien, so hoe verander dit my ingesteldheid. Hulle praat van ‘n ‘Attitude of gratitude’… Daar is meer as 400 skrifte oor Dankbaarheid. Dankbaarheid maak jou kop skoon; dit laat jou beter slaap, dit bevorder verhoudings. Dit maak God bly! Dit bring guns in jou lewe.







