Sonja deel die aangrypende verhaal van die weduwee en haar 2 seuns. Hulle het NIKS oorgehad nie. Haar situasie was baie erg, sy was op die einde van alles. Maar, sy was lief vir God. Sy het Hom goed geken. En tog, haar armoede het haar op ‘n plek gebring waar sy gestroop was van …

Sonja deel die aangrypende verhaal van die weduwee en haar 2 seuns. Hulle het NIKS oorgehad nie. Haar situasie was baie erg, sy was op die einde van alles. Maar, sy was lief vir God. Sy het Hom goed geken. En tog, haar armoede het haar op ‘n plek gebring waar sy gestroop was van aansien, hoogmoed, trots, geld, selfvertroue. Maar in haar ellende kom die profeet Elisa met ‘n antwoord en voorsiening van God. Hier is soveel pragtige lesse te leer uit hierdie verhaal.

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *