https://youtu.be/BLGtNRvjxIU Behoort Efesiërs 2:19-20 'Julle moet besef wat dit alles vir julle beteken. Vir God en sy mense is julle nie nou meer vreemd of staan julle daar buite iewers nie. Nee, julle is nou in die volste sin van die woord deel van God se mense. Julle is deel van sy familie. Of laat …

https://youtu.be/BLGtNRvjxIU

Behoort

Efesiërs 2:19-20 ‘Julle moet besef wat dit alles vir julle beteken. Vir God en sy mense is julle nie nou meer vreemd of staan julle daar buite iewers nie. Nee, julle is nou in die volste sin van die woord deel van God se mense. Julle is deel van sy familie. Of laat ek die beeld van die bou van ’n huis gebruik. Julle is deel van die gebou wat God in hierdie wêreld aan die bou is. Die fondament van die gebou is die boodskap oor Jesus wat julle gehoor het van die manne wat deur God gestuur is en namens Hom praat. Die belangrikste steen in die gebou, waarsonder die gebou sommer inmekaar sal val, is Jesus self. Omdat ons almal Jesus s’n is en Hy ons Here is, vorm ons almal saam ’n sterk en stewige gebou.’

ONTHOU DIE GETROUHEID VAN GOD;

JOSUA 4:21-22 ‘En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: Wat beteken hierdie klippe? Dan moet julle dit aan julle kinders bekend maak en sê: Op droë grond het Israel deur hierdie Jordaan getrek ‘

 

Behoort

LEER OM WEER STAAT TE MAAK OP GOD SE MENSE;

Almal het God nodig;
Almal het iemand nodig;
Iemand het jou nodig!

Behoort

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *