Alewig Anders! Alles VERANDER heeltyd rondom ons, en jy moet gedurig hoor dat dit ‘jy’ is wat moet aanpas. Moenie outyds wees nie, kom net by! Ek weet nie hoe jy voel oor verandering of wat dit aan jou doen nie? Maar, Sondag wil ek met jou baie goeie nuus hieroor deel, die beste nuus …
Alewig Anders! Alles VERANDER heeltyd rondom ons, en jy moet gedurig hoor dat dit ‘jy’ is wat moet aanpas. Moenie outyds wees nie, kom net by! Ek weet nie hoe jy voel oor verandering of wat dit aan jou doen nie? Maar, Sondag wil ek met jou baie goeie nuus hieroor deel, die beste nuus van alle tye, uit God se woord! Moet dit nie misloop nie, nooi iemand saam, en dalk net VERANDER dit hoe jy na alles kyk ten goede. Kom word bemoedig en aangemoedig.







