Die lewe draai om soveel dinge… ons drome, ons planne, ons geluk, ons probleme en dit wat ons graag wil bereik. Maar sê nou ons het die hele tyd die verkeerde vraag gevra? Wat as die lewe nie heeltemal gaan oor wat ONS dink nie? Kom luister saam met ons na ’n boodskap wat jou …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Die lewe draai om soveel dinge… ons drome, ons planne, ons geluk, ons probleme en dit wat ons graag wil bereik. Maar sê nou ons het die hele tyd die verkeerde vraag gevra? Wat as die lewe nie heeltemal gaan oor wat ONS dink nie? Kom luister saam met ons na ’n boodskap wat jou dalk bietjie gaan laat dink. Jou perspektief moontlik uitdaag en jou beslis help om met ander oë na jou lewe, jou geloof, die Woord van God en jou verhouding met God te kyk.