God doen en vra soms ongewone dinge van Sy volgelinge. Iets wat werklik GELOOF vereis. Wat gebeur as ek werklik die DAAD by die WOORD voeg, en my volle vertroue in die Here stel? (Ongeag die vreemdheid van Sy opdrag). Hierdie ‘ietwat’ uitdagende boodskap, gaan jou in gehoorsaamheid lei om daardie eerste tree te gee. …
God doen en vra soms ongewone dinge van Sy volgelinge. Iets wat werklik GELOOF vereis. Wat gebeur as ek werklik die DAAD by die WOORD voeg, en my volle vertroue in die Here stel? (Ongeag die vreemdheid van Sy opdrag). Hierdie ‘ietwat’ uitdagende boodskap, gaan jou in gehoorsaamheid lei om daardie eerste tree te gee. ‘n Geloofstree vir 2024, saam met God!
Sign up for free class
It’s easy and free!