“DIE HERE HET VIR MY GESÊ…” Het jy al ooit hierdie woorde gebruik? Wat as Hy dit nooit gesê het nie? Of wat as die 3de gebod: “Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie” oor baie meer gaan as net om God se Naam ydellik of as ’n vloekwoord te …
“DIE HERE HET VIR MY GESÊ…” Het jy al ooit hierdie woorde gebruik? Wat as Hy dit nooit gesê het nie? Of wat as die 3de gebod: “Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie” oor baie meer gaan as net om God se Naam ydellik of as ’n vloekwoord te gebruik? Sondag gaan ons kyk na iets wat jy elke dag saam met jou dra. Iets wat mense dalk nie kan sien nie… maar wat hulle deur jou – aan God kan verbind. Misbruik jy God se Naam?







