Voel jy soms asof jy iets moet bewys? • Dat jy sterk genoeg is; • Geestelik genoeg is; • Suksesvol genoeg is; • Goed genoeg is... Die waarheid is: Baie VERSOEKINGS begin juis wanneer ons probeer bewys wat God reeds oor ons uitgespreek het. En die grootste versoekings mag dalk nie wees wat jy doen …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Voel jy soms asof jy iets moet bewys? • Dat jy sterk genoeg is; • Geestelik genoeg is; • Suksesvol genoeg is; • Goed genoeg is… Die waarheid is: Baie VERSOEKINGS begin juis wanneer ons probeer bewys wat God reeds oor ons uitgespreek het. En die grootste versoekings mag dalk nie wees wat jy doen en nie doen nie.., dit mag wees dat jy vergeet wie God sê jy is. Dalk is dit presies waar jou stryd ook begin. Hierdie Sondag ontdek ons hoe Jesus self die lokval van versoeking oorwin het, en hoe ek en jy dieselfde kan doen. ‘n Boodskap vir elkeen wat worstel, struikel, of veg om staande te bly, midde al die versoekings van die lewe.