Verlede Sondag het ons gepraat oor hoe ons moet “VERANDER” as ons meer van die heerlikheid van die Vader wil smaak. Hierdie Sondag vra ons: Is die “VERANDERING” wat Jesus bring, en wat gelowiges vir ander mense voorhou: Is dit net deur WAARHEID, wat vir ons presies sê wat reg en verkeerd is? Of is …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Verlede Sondag het ons gepraat oor hoe ons moet “VERANDER” as ons meer van die heerlikheid van die Vader wil smaak. Hierdie Sondag vra ons: Is die “VERANDERING” wat Jesus bring, en wat gelowiges vir ander mense voorhou: Is dit net deur WAARHEID, wat vir ons presies sê wat reg en verkeerd is? Of is dit net GENADE – wat meer ruimte vir meer mense gee en hulle gevoelens in ag neem? Of dalk ‘n ‘bietjie’ van beide? Wat presies het ons vandag nodig?