Hierdie Sondag bedien Hugo Weich oor: “Jesus was nog altyd daar…” - selfs wanneer jy Hom nie raaksien nie. Soms word ons so vasgevang in teleurstelling en gebroke verwagtinge, dat ons nie besef Hy stap nog al die pad langs ons nie. Jy mag dalk voel of alle hoop verlore is… maar sê nou maar …
Hierdie Sondag bedien Hugo Weich oor: “Jesus was nog altyd daar…” – selfs wanneer jy Hom nie raaksien nie. Soms word ons so vasgevang in teleurstelling en gebroke verwagtinge, dat ons nie besef Hy stap nog al die pad langs ons nie. Jy mag dalk voel of alle hoop verlore is… maar sê nou maar jy lees net jou situasie verkeerd? Jesus is daar, in jou pyn, in jou vrae, in jou stil trane en versugting. En dalk is dit juis nou die oomblik om dit weer raak te sien: Hy het opgestaan, Hy hou Sy beloftes, en Hy loop nog heelpad saam met jou.







