Het jy al gehoor van twee “geheime” helde… Mans wat só bang was vir mense se opinies, dat hulle amper hul geloof laat los het? En tog… het God húlle gebruik om die grootste oomblik in die geskiedenis te beskerm. Hierdie Opstandingsondag ontdek ons hul storie…en dalk ook joune.