Daniël was SKULDIG bevind deur ’n regering… maar ONSKULDIG voor God. Sy oortreding was sy aanhoudende gebede. Hulle kon niks teen hom vind nie, behalwe sy getrouheid en sy vertroue in God. Wat van jou? Is jy skuldig aan die regte dinge en onskuldig voor God? Hoe lyk die pad na ware vryheid en ‘n …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Daniël was SKULDIG bevind deur ’n regering… maar ONSKULDIG voor God. Sy oortreding was sy aanhoudende gebede. Hulle kon niks teen hom vind nie, behalwe sy getrouheid en sy vertroue in God. Wat van jou? Is jy skuldig aan die regte dinge en onskuldig voor God? Hoe lyk die pad na ware vryheid en ‘n skoon gewete? Saam met die Woord gaan ons ook Nagmaal bedien, en almal is welkom.