Die goeie nuus oor my Nuwejaars Boodskap vir ‘n ‘Bybelse Wenresep vir die beste jaar van jou lewe’, is: Dit wat ek gaan deel uit die Woord is heeltemal bereikbaar, dis eenvoudig en enige persoon sal dit kan doen. Die slegte nuus is dat dit dalk so eenvoudig is, dat jy jouself maklik kan oortuig …
Die goeie nuus oor my Nuwejaars Boodskap vir ‘n ‘Bybelse Wenresep vir die beste jaar van jou lewe’, is: Dit wat ek gaan deel uit die Woord is heeltemal bereikbaar, dis eenvoudig en enige persoon sal dit kan doen. Die slegte nuus is dat dit dalk so eenvoudig is, dat jy jouself maklik kan oortuig dat dit wat jy gaan hoor – nie regtig so groot verskil kan maak nie. Ek wil jou aanraai om dit nie te mis nie.







