Kom vier Kersfees saam met ons as familie, jonk en oud, en herontdek die vreugde van Jesus se geboorte. ’n Hartlike, betekenisvolle Kersdiens waar daar plek is vir elke gesin en elke hart.

bid, groei, en leef

Deel die preek: