Vandag is ’n baie spesiale dag by Harmonie Gemeente. Ons deel aan die Doop, die Nagmaal vier, én ons deel in die vreugde van ’n Belydenis aflegging. Kom beleef God se trou en genade. Hugo Weich bedien Woord oor die DOOP – Wat dit beteken, hoekom dit belangrik is, en hoe dit ons geloofslewe vorm. …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Vandag is ’n baie spesiale dag by Harmonie Gemeente. Ons deel aan die Doop, die Nagmaal vier, én ons deel in die vreugde van ’n Belydenis aflegging. Kom beleef God se trou en genade. Hugo Weich bedien Woord oor die DOOP – Wat dit beteken, hoekom dit belangrik is, en hoe dit ons geloofslewe vorm. Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie – selfs net die geleentheid kan ’n keerpunt in jou reis met die Here wees.