(1) Hoe leef jy? (2) Jy kan die hele wêreld wen, maar aan jou siel skade ly. (3) Maak skatte bymekaar in die hemel deur om te gee vir ander en dankbaar te leef. Dis die gesprekke uit die Woord waaroor ons gesels by Harmonie Gemeente.

bid, groei, en leef

Deel die preek: