Hierdie Sondag in Deel VIII van ‘Onder Konstruksie’ – is die sleutelwoord van my boodskap en van die getuienis: “LUISTER.” Maak nie saak wie jy is of van waar jy vandaan kom nie... God kan jou gebruik en dis ons opdrag om te LUISTER en gehoorsaam te wees. Indien nie! Moenie verbaas wees as Hy …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Hierdie Sondag in Deel VIII van ‘Onder Konstruksie’ – is die sleutelwoord van my boodskap en van die getuienis: “LUISTER.” Maak nie saak wie jy is of van waar jy vandaan kom nie… God kan jou gebruik en dis ons opdrag om te LUISTER en gehoorsaam te wees. Indien nie! Moenie verbaas wees as Hy ophou om met jou te praat nie. “Sal jy aanhou by ‘n vriend gaan kuier as hy nie met jou praat nie?” Kan ons so ingestel wees dat ons SY STEM HOOR! Want… net waar ons Sy stem hoor, kan ons regtig leef, liefhê en bou.