Die grootste KONSTRUKSIE prys! VERLOSSING My en jou verlossing het Jesus alles gekos – Sy bloed, Sy lewe, Sy liefde. Maar die konstruksie werk is nog aan die gang… God is steeds besig om ons harte, ons denke en ons lewens te bou volgens Sy volmaakte plan vir jou lewe. Die Meesterbouer werk nog aan …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Die grootste KONSTRUKSIE prys! VERLOSSING My en jou verlossing het Jesus alles gekos – Sy bloed, Sy lewe, Sy liefde. Maar die konstruksie werk is nog aan die gang… God is steeds besig om ons harte, ons denke en ons lewens te bou volgens Sy volmaakte plan vir jou lewe. Die Meesterbouer werk nog aan jou. Hoe kan jy saamwerk met Sy plan. “Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het, sal dit voltooi.” – Fil. 1:6 Moenie deel IV van ons “Onder Konstruksie-reeks” misloop nie. Ons praat oor “Verlossing” – en ‘n kragtige getuienis word gedeel.