Is jy “reg” vir Kersfees? Kom leer “hoe” om deur die krag van God se Woord dalk meer “liefdevol” as “reg” te wees. Om nederig te leef, sodat God ons kan gebruik om veral in die feestyd ‘n verskil te maak, met die Liefde van God wat in ons harte is.

bid, groei, en leef

Deel die preek: