Januarie, of dan “Janu’worry” is amper klaar, verby, op sy rug! Hoe wonderlik sou dit wees om te kon sê: Ek is klaar met “worry” - dis verby, dis iets van die verlede. Selfs die gedagte laat sommige meer worry, want ‘hoe’ kan dit ooit wees. Maar, kom hoor wat sê die Woord oor al …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Januarie, of dan “Janu’worry” is amper klaar, verby, op sy rug! Hoe wonderlik sou dit wees om te kon sê: Ek is klaar met “worry” – dis verby, dis iets van die verlede. Selfs die gedagte laat sommige meer worry, want ‘hoe’ kan dit ooit wees. Maar, kom hoor wat sê die Woord oor al jou worries – jy mag dalk net verras wees oor nuwe moontlikhede van rus en vrede.