Sondag deel ek uit Petrus se briewe, oor “Vurige liefde” onder gelowiges. Hoe langer ek aan die inhoud werk, hoe meer besef ek die erns van hierdie Woord as ‘n lewensbeginsel vir volgelinge van Jesus. Ons gaan, so vir die laaste Sondag van Februarie, die ‘vurige’-LIEFDE behoorlik nader trek en onder die vergrootglas sit. Dit …
Sondag deel ek uit Petrus se briewe, oor “Vurige liefde” onder gelowiges. Hoe langer ek aan die inhoud werk, hoe meer besef ek die erns van hierdie Woord as ‘n lewensbeginsel vir volgelinge van Jesus. Ons gaan, so vir die laaste Sondag van Februarie, die ‘vurige’-LIEFDE behoorlik nader trek en onder die vergrootglas sit. Dit mag dalk selfs bietjie ongemaklik raak…







