Hoe kan ons menslike verstaan ooit die omvang van God se GENADE begryp? Ons God wie hemel en aarde deur `n enkele woord geskep het; Wie die oseane afgemeet het in die palms van Sy hande; Die Een aan wie ons bestaan te danke is. Die Alfa en Omega, die Begin en Einde. Alomteenwoordig en …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Hoe kan ons menslike verstaan ooit die omvang van God se GENADE begryp? Ons God wie hemel en aarde deur `n enkele woord geskep het; Wie die oseane afgemeet het in die palms van Sy hande; Die Een aan wie ons bestaan te danke is. Die Alfa en Omega, die Begin en Einde. Alomteenwoordig en Alwetend. In Homself, Vader Seun en Heilige Gees. Hoe is dit moontlik dat `n God, so groot, so heilig en soewerein, bemoeienis maak met ons, nietige en sondige skepsels, en aan ons GENADE bewys? Francois praat met ons oor die woord “GENADE”. Dalk nie ‘genade’ soos ons dit ken nie, maar die onbeskryflike genade wat ons Here Jesus Christus aan ons bewys het.