Elkeen van ons praat elke dag. Ons praat met mekaar, met onsself, en hopelik ook met die Here. Die gesprekke beïnvloed ons lewens direk, daarom moet ons versigtig wees met die gesprekke waarin ons betrokke raak. Die Woord herinner ons dat die mag van lewe en dood lê in die tong, maar wat beteken dit …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Elkeen van ons praat elke dag. Ons praat met mekaar, met onsself, en hopelik ook met die Here. Die gesprekke beïnvloed ons lewens direk, daarom moet ons versigtig wees met die gesprekke waarin ons betrokke raak. Die Woord herinner ons dat die mag van lewe en dood lê in die tong, maar wat beteken dit regtig? Sondag gaan Rassie met ons hieroor gesels uit die lewe van Dawid, en ons gaan kyk hoe die gesprekke in sy lewe hom op die plek gekry het dat God wonderbaarlik deur hom kon werk.