Goeie Vrydag, 09:15 by Harmonie Gemeente, in Hoërskool Bellville praat ons oor die betekenis van Jesus se “wonde” vir elke mens. Die profete het eeue gelede woorde soos: deurboor, verbrysel, geslaan, deurgrawe en pyniging gebruik om oor Jesus se wonde te praat. Wat beteken dit vir ons? Kom beleef Goeie Vrydag en Nagmaal saam ons …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Goeie Vrydag, 09:15 by Harmonie Gemeente, in Hoërskool Bellville praat ons oor die betekenis van Jesus se “wonde” vir elke mens. Die profete het eeue gelede woorde soos: deurboor, verbrysel, geslaan, deurgrawe en pyniging gebruik om oor Jesus se wonde te praat. Wat beteken dit vir ons? Kom beleef Goeie Vrydag en Nagmaal saam ons – dit sal beslis jou geestelike reis verryk