Ons is steeds besig met ons reeks oor Jesus die Wonderwerker! Hierdie Sondag is dit Deel 9 - en beslis 'n hoogtepunt om nie te mis nie! Jesus vang vis! Ek deel met jou oor die wonderwerk van Simon Petrus wat meer vis vang as wat hy kan hanteer.... Ons gaan visvang! Ek deel beslis …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Ons is steeds besig met ons reeks oor Jesus die Wonderwerker! Hierdie Sondag is dit Deel 9 – en beslis ‘n hoogtepunt om nie te mis nie! Jesus vang vis! Ek deel met jou oor die wonderwerk van Simon Petrus wat meer vis vang as wat hy kan hanteer…. Ons gaan visvang! Ek deel beslis ‘nuwe en meer openbarings’ oor God se liefde vir ons – deur Sy bonatuurlike Wonderwerke in ons lewens.