Elkeen van ons wat bely om `n weergebore kind van God te wees, het `n Godgegewe roeping om getuies van Hom op aarde te wees. In Matteus 5 sê Jesus: Julle is die sout van die aarde en die lig van die wêreld. Mag ek en jy vandag en in tyd om te kom met …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Elkeen van ons wat bely om `n weergebore kind van God te wees, het `n Godgegewe roeping om getuies van Hom op aarde te wees. In Matteus 5 sê Jesus: Julle is die sout van die aarde en die lig van die wêreld. Mag ek en jy vandag en in tyd om te kom met vrymoedigheid saam met Paulus sê: Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo.